Hierdie is nie net vir almal wat buite SA werk nie, dit is ook vir die wat agterbly.
Die wat "buite" is kan sien dat die by die huis dan veilig is en die by die huis verstaan meer oor die veiligheid daar, doer en kan ook beter slaap.
Ons kan met mekaar "tips" en voorstelle deel sonder om die skelms daardeur te bevoordeel. In teendeel.
_________________
Not easy but someone has got to do it!!